Voordat jy aangaan!
Om u identiteit doeltreffend te verifieer en u rekening se veiligheid te verseker, vra ons vyf sekuriteitsvrae.
Hierdie vrae is spesifiek gekies omdat hulle nie maklik deur ander geraai kan word nie, wat help om te verseker dat slegs u toegang tot u inligting bekom.
Dit is 'n belangrike stap om bedrog te voorkom en u persoonlike en finansiële inligting veilig te hou.
Ons waardeer u geduld en verstaan dat hierdie maatreëls in u beste belang is om u identiteit en bates te beskerm.
Moet asb nie die bladsy, herlaai nie.
Addisionele Inligting
Kredietverslag Opsomming
| Beskrywing | Totaal |
|---|---|
| Totale Aantal Aktiewe Rekeninge | |
| Totale Aantal Rekeninge in Goeie Staat | |
| Totale Aantal Rekeninge Agterstallig | |
| Meeste Maande Agterstallig | |
| Totale Aantal Geslote of Opbetaalde Rekeninge | |
| Totale Maandelikse Paaiemente | |
| Totale Uitstaande Skuld | |
| Totale Agterstallige Bedrag | |
| Vonnisse | |
| Hof Kennisgewings |
Produkte waarin u mag belangstel
FAQs
Nee, dit is absoluut gratis.
Een keer elke 6 maande
Stuur vir ons ‘n e-pos na info@checkhie.co.za met jou kontakbesonderhede asook die vrae en antwoorde wat u verskaf het.
Nee, glad nie. CheckHie is ‘n afiliaal van FinFix Shared Services (Pty) LTD, wat ook handel dryf as Afriskuld, ‘n geregistreerde skuldhersieningsmaatskappy.
‘n Kredietverslag is ‘n opsomming van jou kredietgeskiedenis en huidige finansiële status. Dit bevat inligting oor hoe goed jy jou kredietrekeninge onderhou het en enige onlangse kredietaansoeke wat jy gemaak het. Banke en kredietverskaffers gebruik jou kredietverslag wanneer hulle besluit of hulle jou krediet moet gee. By CheckHie gebruik ons data van XDS.
Dit word aanbeveel om jou kredietverslag ten minste een keer per jaar na te gaan. Hierdie praktyk help jou om te verseker dat die inligting op jou verslag akkuraat en op datum is. Dit laat jou ook toe om enige foute of verdagte aktiwiteite te identifiseer wat op identiteitsdiefstal kan dui. Indien jy van plan is om ‘n huis of motor te koop wat finansiering vereis, is dit ook wys om jou kredietverslag ‘n paar maande vooruit na te gaan.
Jy kan ‘n dispuut aanhangig maak deur aan XDS ‘n e-pos te stuur na dispute@xds.co.za, sodat hulle vir jou ‘n Dispuutvorm kan stuur om te voltooi of jy kan die XDS Dispuut Department skakel by 086 093 7000. ‘n Dispuut kan tot 20 werksdae neem om op te los.
Jou kredietverslag word maandeliks opgedateer.
Meer vrae as antwoorde?
Kontak ons gerus indien u enige vrae het rakende u kredietverslag of kliek op die Kontak My skakel, dan skakel ons u terug.
